Page 9 - Agrisales Online Magazine - July 2024
P. 9
July 2024 Volume 230
DINK VOORUIT
In die mark vir ’n nuwe stropertafel? Tref voorsorg vir die 2025-oesseisoen en
maak seker jy kry die gemoedsrus wat ’n Geringho jou bied.
BHBW het ’n beperkte voorraad van TruFlex Draper-tafels, MS-plukkerkoppe en Sunlite-sonneblomtafels. Kliënte slaan
daagliks munt uit die ekstra goeie pryse op ons huidige voorraad. Moenie die kans misloop nie!
Bestellings vir nuwe Geringhoff-tafels wat nie tans in voorraad beskikbaar is nie, moet teen einde Julie 2024 geplaas NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
word vir 2025-lewering. Ons staan reg om jou te kwoteer op bykans enige rykonfigurasie wat jou boerdery uniek maak.
Kontak jou naaste BHBW-handelaar uit ons landwye netwerk, of ons BHBW-verkoopspan:
Bothaville: Jaun-Louis 065 318 8922 • Kroonstad: Hanco 083 205 0571
Hoopstad: Jacques 067 158 5025 | Manie 082 714 1864 • Hoofkantoor: Lizel 010 023 8800 | Thinus 079 607 2215
Wind waar dit saak maak
Die Crary-windstelsel vir kleingraan werk so goed, dit
kan dit haalbaar maak om in droë jare te oes. Dit lewer
’n konstante vloei van hoëspoedlug op die snylem van
die strooptafel, sodat meer pitte ingevoer en verliese
beperk word.
Beperkte voorraad Crary-windstelsels beskikbaar teen
spesiale pryse, terwyl voorraad hou.
Ons het nou ons derde Crary-
Alternatiewelik kan jy jou spesifieke Crary-windstelsel vars
uit die VSA bestel voor einde Julie 2024. Leityd: 6 maande. windstelsel bestel. Met die vinnig
groeiende sojabone wat korter groei vind
Kontak jou naaste BHBW-handelaar uit ons landwye
netwerk, of ons BHBW-verkoopspan: ons dat ’n Crary-windstelsel tussen 150 kg
Bothaville: Jaun-Louis 065 318 8922 en 300 kg per hektaar meer opbrengs gee.”
Kroonstad: Hanco 083 205 0571
Hoopstad: Jacques 067 158 5025 | Manie 082 714 1864 – G & M Farming Enterprises, Middelburg
Hoofkantoor: Lizel 010 023 8800 | Thinus 079 607 2215
5