Page 5 - Agrisales Online Magazine - July 2024
P. 5
July 2024 Volume 230
NH UJA 24/070
1...
REDES OM NIE ‘N NEW HOLLAND NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
STROPER TE KOOP NIE
Ons het onlangs ‘n taai uitdaging aangepak: om ‘n 49 JAAR VAN WÊRELD-LEIER
omvattende lys redes saam te stel om nie die New TWIN-ROTOR TEGNOLOGIE.
Holland-stroper te koop nie. Ons het hoog en laag gesoek,
met talle boere gepraat, en... niks. Nie ‘n enkele rede nie. Saam stroop ons meer as 50 verskillende
En omdat ons nie verwag dat dit binnekort sal verander gewasse, seisoen na seisoen.
nie, dink ons dit is die beste om maar die boek oor hierdie
onderwerp toe te maak.
Kontak jou New Holland-handelaar vandag of bel ons
Paul de Korte (064 752 1613) - KwaZulu-Natal, Mpumalanga
Quintus Smit (082 524 7397) - Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap
Eduan Booyens (071 871 8163) - Noordwes, Vrystaat, Gauteng en Limpopo
1200 UUR/3 JAAR VERLENGDE WAARBORG EN DIENSPLAN
Vir huidige aanbiedinge besoek newhollandag.co.za
1