Page 9 - Agrisales Online Magazine - August 2024
P. 9
August 2024 Volume 231
Laat elke
pit tel
JY IS GENOOI!
BHBW nooi alle kleingraanboere om van 9 tot 12 September slypsessies oor die werking en voordele van
Crary-windstelsels by te woon. Die sessies word op sentrale plekke aangebied deur ’n Crary-spesialis uit
Amerika. Moenie die kans misloop om te deel in kundigheid uit die hartland van Crary nie!
Vir meer inligting, skakel Lizel Jansen van BHBW by 010 023 8800 teen 15 Augustus.
Vanjaar se oes het weer gewys hoekom Crary-windstelsels so vinnig veld wen onder plaaslike
kleingraanboere. BHBW het nog enkele Crary-windstelsels beskikbaar teen spesiale pryse, terwyl
voorraad hou. Alternatiewelik kan jy jou spesifieke Crary-windstelsel vars uit die VSA bestel. Die
leityd is 6 maande. Maak seker jy kry die gemoedsrus wat Crary jou bied!
Met die vinnig groeiende sojabone Ons bespaar minstens 100-150 kg In droër jare is die voordeel tot NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
wat korter groei, vind ons dat ’n pitverlies per hektaar soja. Geen pitte 50% omdat alles, selfs enkelhoogte-
Crary-windstelsel tussen 150 kg en 300 kg val af of bly op die bed agter nie – alles sojaboontjies, in die stroper ingevoer
per hektaar meer opbrengs gee.” word ingevoer.” – Johan Strydom, word.” – Wimpie Louw, Perdekraal,
– G&M Farming Enterprises, Middelburg L&T Boerdery, Heilbron Vredefort
Boek jou Geringho nou
BHBW se oorblywende voorraad Geringhoff-tafels kry vinnig baas danksy uitmuntende pryse. Kontak jou naaste
handelaar of BHBW vir beskikbare voorraad. Bestellings vir tafels wat nie in voorraad is nie, moet so gou moontlik in
Augustus 2024 geplaas word om vervaardiging vir 2025 te verseker.
Kontak jou naaste BHBW-handelaar uit ons landwye netwerk, of ons BHBW-verkoopspan:
Bothaville: Jaun-Louis 065 318 8922 Hoopstad: Jacques 067 158 5025 | Manie 082 714 1864
Kroonstad: Hanco 083 205 0571 Hoo antoor: Lizel 010 023 8800 | Thinus 079 607 2215
5