Page 5 - Agrisales Online Magazine - August 2024
P. 5
August 2024 Volume 231
NEW HOLLAND GENESIS T8- & T9-REEKS MET PLM INTELLIGENCE ™
®
INNOVASIE
ONTMOET INTUÏSIE
New Holland se GENESIS T8 trekker gebruik die volledig geïntegreerde, NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
®
gevorderde PLM Intelligence™-platform en dit maak nie saak waar jy is
nie, jy is altyd gekoppel aan intydse insigte, inligting en ondersteuning
met MyPLM™Connect.
Modelle: T8.320 (184 kW), T8.350 (206 kW), T8.380 (229 kW),
T8.410 (250 kW)*, T8.435 (295 kW)*
*SmartTrax-modelle beskikbaar met verskillende grootte rusperbande, standaard
toegerus met kajuitvering. Volledige Ultra Command™-kragskakeling en opsionele 3 jaar RTK+ met data-oordrag
Auto command™-palwisseltransmissie-opsies (CVT) asook telematika.
beskikbaar oor die hele reeks.
New Holland se T9 trekker met PLM Intelligence™
wys die beste van New Holland se krag,
gemak, doeltreffendheid en veelsydigheid.
Modelle: T9.450 (302 kW),
T9.505 (340 kW), T9.560 (378 kW),
T9.615 (404 kW), T9.670 (447 kW)
’n Nuwe vlak van konnektiwiteit
en produktiwiteit.
Kontak jou New Holland-handelaar vandag of skakel:
Eduan Booyens (071 871 8163) - Noordwes, Vrystaat, Gauteng en Limpopo
Paul de Korte (064 752 1613) - KwaZulu-Natal en Mpumalanga
Quintus Smit (082 524 7397) - Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap
Volg
Vir huidige aanbiedinge ons op
besoek newhollandag.co.za
www.newholland.com/za
Tindrum 24/115
1