Page 63 - Agrisales Online Magazine - September 2022
P. 63

September 2022 Volume 208






                                                                                     Head of the class - no matter the crop
              SunLite

               Aanvanklike kontak is die sleutel!
               Sonneblomme is 'n sensitiewe
               gewas. Daarom is die ontwerp van
               die SunLite tafel se sypanele skraal
               en dun gemaak, spesifiek om breek
               of skade te verminder en verliese te
               voorkom.
               Vir meer inligting oor hierdie
               besonderse tafel, kontak ons gerus!































              Mais Star*                                                                                           NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING

              Ontwerp om mee te ding!
              Die  Mais Star*  mielie-tafel  sal  nie
              kapasiteit  beperk  nie.  Een  van  sy
              uitstekend  eienskappe  is  dat  die
              tafel elke mieliekop van die plant af
              stroop.  Die  ongekapte  mieliestrooi
              bly in die veld en beskerm die grond
              teen erosie.
              Vir meer inligting oor hierdie
              besonderse tafel, kontak ons gerus!

















                                                    JOU GAKREDITEERDE GERINGHOFF AGENT IN NOORDWES!
                                                    Jurie Kemp: 064 619 2730 • jurie@dynamiteag.co.za

                                                                                                            59
   58   59   60   61   62   63   64   65   66   67   68