Page 5 - Agrisales Online Magazine - October 2023
P. 5

October 2023 Volume 221






                 NH/UJA 005 A














                Die STROPER wat die kompetisie

                wye draaie laat gooi om by te hou.






                Met ‘n indrukwekkende 797.7 ton koring wat in agt ure geoes is, is
                ons CR10.90 sedert 2014 nog nie onttroon as die houer van die
                                               ™
                GUINNESS WORLD RECORDS -titel nie. Ons klas-leidende
                Twin-rotor tegnologie neem doeltreffendheid na ‘n totaal nuwe
                vlak, en met ‘n massiewe 14 500 liter tenk, spog die CR10.90
                met die hoogste graankapasiteit ter wêreld. Dit is hierdie
                onbuigbare feite wat die kompetisie so moeilik vind om te
                sluk.                                                                                              NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING



































                NEW HOLLAND STROPERS
                KRY DIT GEDOEN SOOS NIEMAND ANDERS KAN.
                New Holland Stropers is nou die mees gekose stroper in Europa, met die meeste verkope tot op datum.




                                                                                                              1
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10