Page 45 - Agrisales Online Magazine - November 2022
P. 45
November 2022 Volume 210
Head of the class - no matter the crop
SunLite
Aanvanklike kontak is die sleutel!
Sonneblomme is 'n sensitiewe
gewas. Daarom is die ontwerp van
die SunLite tafel se sypanele skraal
en dun gemaak, spesifiek om breek
of skade te verminder en verliese te
voorkom.
Vir meer inligting oor hierdie
besonderse tafel, kontak ons gerus!
Mais Star* NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
Ontwerp om mee te ding!
Die Mais Star* mielie-tafel sal nie
kapasiteit beperk nie. Een van sy
uitstekend eienskappe is dat die
tafel elke mieliekop van die plant af
stroop. Die ongekapte mieliestrooi
bly in die veld en beskerm die grond
teen erosie.
Vir meer inligting oor hierdie
besonderse tafel, kontak ons gerus!
JOU GAKREDITEERDE GERINGHOFF AGENT IN NOORDWES!
Jurie Kemp: 064 619 2730 • jurie@dynamiteag.co.za
41