Page 5 - Agrisales Magazine Online - November 2021
P. 5
November 2021 Volume 198
ONTMOET DIE ACTROS NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
Bednar se ACTROS-kombinasie-implement stel die nuwe standaard vir saadbedvoorbereiding
in een bewerking. Twee rye skottels (6 x 690 mm), twee rye tande (wat tot 35 cm diep werk)
en jou keuse van roller werk saam om oesreste in te werk, verdigtingslae op te breek, kluite te
verkrummel en ’n goed deurlugte, egalige saadbedding te skep. Die implement is beskikbaar met
’n werkwydte van 3 of 4 meter.
Vir meer inligting of ’n demonstrasie, kontak Theo Pieterse van BHBW by 061 609 555 of
TPieterse@bhbw.co.za.
1