Page 5 - Agrisales Online Magazine - May 2024
P. 5
May 2024 Volume 228
NH UJA 24/047
1...
FINANSIER VANAF
REDES OM NIE ‘N * PRIMA
NEW HOLLAND-STROPER -6.75% NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
TE KOOP NIE
Ons het onlangs ‘n taai uitdaging aangepak: om ‘n
omvattende lys redes saam te stel om nie die New 49 JAAR VAN WÊRELD-LEIER
Holland-stroper te koop nie. Ons het hoog en laag gesoek, TWIN-ROTOR TEGNOLOGIE
met talle boere gepraat, en... niks. Nie ‘n enkele rede nie.
En omdat ons nie verwag dat dit binnekort sal verander
nie, dink ons dit is die beste om maar die boek oor hierdie
onderwerp toe te maak.
Kontak jou New Holland-handelaar vandag of bel ons
Paul de Korte (064 752 1613) - KwaZulu-Natal, Mpumalanga
Quintus Smit (082 524 7397) - Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap
Eduan Booyens (071 871 8163) - Noord Wes, Vrystaat, Gauteng en Limpopo
1200 UUR/3 JAAR VERLENGDE WAARBORG EN DIENSPLAN
* Bepalings en voorwaardes geld https://newhollandag.co.za
1