Page 17 - Agrisales Online Magazine - May 2024
P. 17

May 2024 Volume 228





                   Standplaas E37

                 BESOEK ONS
                   BY NAMPO

















               GEE JOU GROND NUWE KRAG





               Met ’n Bednar Swifterdisc kry jy alles wat jy in ’n grond- en stoppelbewerker soek, en meer. Dit bied
               voordele soos Bednar se geïntegreerde as, wat die implement stabiel laat loop teen ’n hoë werkspoed;
               die swaarste raam in die mark, wat sorg vir ’n konstante werkdiepte oor die wydte van die implement;
               en Bednar se unieke ontwerp en rangskikking van skottels, wat korte mette maak van onkruid en digte
               reste. Die Swifterdisc-reeks het skottels van 560 x 5 mm en werk tot 14 cm diep.

               SWIFTERDISC XO_F                                     SWIFTERDISC XE                                 NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
               Werkwydte: 6 en 7,5 m                                Werkwydte: 10 en 12,4 m
















                  Die Swifterdisc XO 8000F is
                  Bednar se topverkoper in SA



                     Koop ’n Bednar-implement voor 30 September 2024 en toer
                              gratis saam na die Bednar-fabriek in Tsjeggië!

                   Kry meer inligting en die bepalings en voorwaardes by jou naaste BHBW-handelaar of BHBW.



               Vir meer inligting, besoek jou Bednar-handelaar of kontak BHBW:
               Theo Pieterse 061 609 5555 | tpieterse@bhbw.co.za
               Thinus Haasbroek 079 607 2215 | thaasbroek@bhbw.co.za





                                                                                                            13
   12   13   14   15   16   17   18   19   20   21   22