Page 9 - Agrisales Online Magazine - May 2023
P. 9

May 2023 Volume 216


















                    Standplaas E37

                 BESOEK ONS
                  BY NAMPO


                GRONDVERDIGTING SE MOSES




               Bednar se TERRALAND TO 5000 HM-beitelploeg maak korte mette van grondverdigting en die inwerk
               van reste. Die swaar raam sorg vir ’n eweredige bewerking oor die volle werkwydte van vyf meter,
               en twee rye tande (11 altesaam) met wolfraamstaalpunte werk tot 55 cm diep om verdigtingslae op
               te breek en reste deeglik met die grond te vermeng. Twee roltandêe verkrummel kluite om die ideale
               grondstruktuur te help skep en die oppervlak toe te maak om verdamping te beperk. Alles in een
               bewerking, wat tyd en geld bespaar.



                                                    NOU  OP                                                        NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
                                                  PROMOSIE             Tande word hidroulies beskerm
                       Roltandêe                                       en hanteer tot 1 500 kg druk
                       verkrummel kluite
                       en skep eweredige
                       bolaag















                                                                                     Steunwiele help
                                                                                     dat grond oor volle
                                                          Geïntegreerde as           wydte bewerk
                                                          verklein draaisirkel       word

                                               Uitleg en ontwerp van tande bevorder
                                               grondpenetrasie en vermenging

               Voorraad beperk. Prys beskikbaar op aanvraag.
               Kontak jou Bednar-handelaar of BHBW:

               Theo Pieterse 061 609 5555 | tpieterse@bhbw.co.za
                                                                                                              5
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14