Page 120 - Agrisales Online Magazine - May 2023
P. 120
May 2023 Volume 216
WATER SAKKE
Berging van:
• WATER • WYN • VLOEIBARE KUNSMIS • SUIKERRIETSAP • OLIES
• BRANDSTOF • ALGEMENE LANDBOUVLOEISTOWWE
2de handse stroper parte te koop/
opsoek na ou stropers om te koop.
FARM SERVICES / PLAAS DIENSTE
• Geen sonligindringing nie. die binne-oppervlakte is pikswart;
• Geen alge wat groei nie;
• Geen verdamping nie – die water is in ‘n toe houer;
• Dit is sterk, duursaam en langlewend met ’n unieke hoekontwerp;
• Geen oorverhitting in die son nie. die water is gedurig in kontak met die bokant,
ongeag hoe vol die Damsak TM is;
• Goeie gehaltebeheer – elkeen word individueel gedruktoets
tot dubbel die spanning wat die water veroorsaak;
• Geen smaak of giftige afskeidings in die water nie
• Ultravioletlig gestabiliseerde versterkte pvc wat in
Suid-Afrika vervaardig word.
Contact: • Maklik vervoerbaar – ’n 200 000 liter Damsak TM weeg
220kg en kan agter in ’n kar gelaai word;
Jako Uekermann 082 931 4420 • ’n Damsak TM kan meer as 15 jaar hou. Dit word vir 5 jaar gewaarborg; Silver Solutions (DAMSAK)
SUID-AFRIKA
• Dit kan maklik gebrandmerk word, indien vereis.
Martin Coetzee 072 690 5281 • Maklik herstelbaar, indien nodig. +27 82 495 7997
www.waterbladders.co.za
116