Page 9 - Agrisales Magazine - May 2022
P. 9
May 2022 Volume 204
NAMPO 2022 NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
STANDPLAAS E37
ONTMOET DIE ACTROS
Bednar se ACTROS-kombinasie-implement stel die nuwe standaard vir saadbedvoorbereiding
in een bewerking. Twee rye skottels (6 x 690 mm), twee rye tande (wat tot 35 cm diep werk)
en jou keuse van roller werk saam om oesreste in te werk, verdigtingslae op te breek, kluite te
verkrummel en ’n goed deurlugte, egalige saadbedding te skep. Die implement is beskikbaar
met ’n werkwydte van 3 of 4 meter.
Kom besigtig die ACTROS by Nampo of kontak Theo Pieterse
van BHBW by 061 609 555 of TPieterse@bhbw.co.za vir meer
inligting of ’n demonstrasie.
5