Page 96 - Agrisales Online Magazine - May 2021
P. 96
May 2021 Volume 192
Landbou Bemarker
Southtrade is sedert 1956 ‘n toonaangewende Landbou
maatskappy met sy hoofkantoor geleë in Kaapstad, wat Tel: 033 345 7527/8/9 Email: agriline@mweb.co.za
landboumasjinerie van hoë gehalte invoer en versprei.
Groei en uitbreiding van ons handelaarsnetwerk en ongebonde
belangstelling in ons produkreeks, noodsaak ons om energieke en
gemotiveerde kandidate, vir n vakante pos in Brackenfell,
Kaapstad, te bekom.
Die pos behels die demonstrasie en verkoop van
Landboumasjiene in ‘n gedeelte van die Wes-Kaap.
Kandidate moet minstens 3 jaar ondervinding, geldige
rybewys en ‘n bewese verkoopsrekord van
landboumasjinerie of trekkers hê.
Hoogs kompeterende salarispakket word aangebied.
FARM SERVICES / PLAAS DIENSTE
Stuur asseblief vertroulik u CV aan:
southtrade@iafrica.com
Southtrade (Edms) Bpk.
Posbus 1327
Brackenfell, 7561
www.southtrade.co.za
Contact : Vinod or Leon
Open Saturdays from 9am to 11am
92