Page 17 - Agrisales Online Magazine - March 2023
P. 17
March 2023 Volume 214
STROOP SOOS
’N DROOM
VOORRAAD BEPERK
BESTEL NOU
Met ’n Geringho -plukkerkop vooraan jou stroper is produktiwiteit en
gehalte gewaarborg. Enkele Sunlite- en Mais Star-plukkerkoppe is nog
beskikbaar vir die 2023-seisoen. Bestel nou om teleurstelling te voorkom! NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
KONTAK JOU NAASTE GERINGHOFFHANDELAAR OF BHBW
BHBW Bothaville: 056 515 4867 • BHBW Hoopstad: 053 444 1900 • BHBW Nasionaal: Lizel Jansen 010 023 8800
BHBW EN
CRARY VAT
HANDE
Verhoog jou fyngraan-opbrengs en produktiwiteit met ’n Crary Air Reel, nou beskikbaar by BHBW.
Crary Air Reels, wat op alle bekende strooptafelfabrikate gepas kan word, lewer ’n konstante stroom
hoëspoedlug op die snylem, sodat materiaal gladder ingevoer en graanverliese beperk word.
Amerikaanse strooptegnologie op sy beste, en deur en deur beproef!
Vir meer inligting oor Crary Air Reels,
kontak Lizel Jansen van BHBW by 010 023 8800
13