Page 9 - Agrisales Online Magazine - March 2022
P. 9

March 2022 Volume 202



























               SPEEL KLAAR MET STOPPELS





               Bednar se swaardiens-ATLAS AO_L is ontwerp vir gehalte-grondbewerking direk ná strooptyd en maak
               korte mette van digte reste. Dit werk tot 16 cm diep danksy die grootte van die skottels (620 mm) en die
               gewig van die werktuig. Die ontwerp verseker ’n gladde deurvloei van materiaal sonder dat dit aanpak.
               Die ATLAS AO_L  is beskikbaar met werkwydtes van 4 tot 7,2 meter.


                                                                      X-Precise – ’n X-vormige
                                                                      skottelseksie
                    BESTEL                        Geïntegreerde as                                                 NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
                     NOU




















                                                                                                Steunwiele
                                              Groot ruimte tussen agterste
                    Verskillende              ry skottels en roller
                      rollertipes                                                   2 rye 620 mm-skottels
                     beskikbaar                                                     (Twin-Disc-stelsel)
                  afhangend van
                  grondtoestand


               Vir spesiale pryse en die beskikbaarheid van voorraad,                        Bednar word versprei deur
               kontak jou Bednar-handelaar of BHBW:
               Theo Pieterse 061 609 5555 | tpieterse@bhbw.co.za
               Gerhard Fourie 082 890 6928 | gfourie@bhbw.co.za





                                                                                                              5
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14