Page 9 - Agrisales Magazine - June 2024
P. 9
June 2024 Volume 229
KOOP ’N BEDNAR NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
EN TOER SAAM NA TSJEGGIË
Koop een of meer nuwe Bednar-implemente en toer
gratis saam na Tsjeggië en die Bednar-fabriek.
Aanbod geld vir aankope tussen 1 Februarie 2024 en 30 September 2024.
Kry meer inligting en die bepalings en voorwaardes by jou Bednar-handelaar
of BHBW:
Theo Pieterse 061 609 5555
Thinus Haasbroek 079 607 2215
Skandeer die QR-kode vir meer
oor die Bednar-reeks
5