Page 83 - Agrisales Magazine - June 2023
P. 83

June 2023 Volume 217


                                                               Deon Jordaan 082 920 7688
                                                                Willem Faure 071 581 8954
                                                                Hester Stock 082 896 5164 (Admin)
                                                                admin@mplewendehawe.co.za
                                                 V E I L I N G

                       A S H A N T E   B O S V E L D   L O D G E   &   V E N U E
                                    1 2   J U L I E   2 0 2 3   o m   1 1 h 0 0

                  Veiling word gehou in opdrag vir ons gewaardeerde klient, OLIEBOOMSPOORT BK
                                            WORD VERKOOP AS 'N LOPENDE SAAK
                                                KOPERSKOMMISSIE   10%
              AANWYSING :  Vanaf Vaalwater.  Ry noordoos op Kirkmanstraat in die rigting van Jacobus Bekker laan en volg vir 83m.   Draai links by
             die 1ste dwars straat op Jacobus Bekker laan en volg vir 300m.  Draai links en volg vir 550m.  Volg R517 en R510 vir 85.4km.  Draai regs
                     op R33 en volg vir 1.7km. Hou aan op R517 vir 53,7 km.  Hou aan op R510 vir 30,1 km. Draai regs en volg bordjies.
                                               Bestemming sal aan die linkerkant wees
               Vanaf Thabazimbi:  Ry oos op R510 vir 11,8 km. Draai links om op R510 te bly vir 31,9 km. Draai regs om op R510 te bly vir 38.3km.
                      Draai links om op R510 te bly vir 30.1km.  Draai regs en volg bordjies.   Bestemming sal aan die linkerkant wees
                                        GOOGLE MAPS:  ASHANTE BUSHVELD LODGE & VENUE
                                        Vanaf Pretoria - 275km   |   Johannesburg - 332km
                                         Uitstekende  geleentheid
                                        in die hart van die bosveld!

                                    248 Ha bosveld wildsplaas in bergagtige omgewing.
                                 Estetiese waarde is onskatbaar. Pragtige natuurskoon met
                                    geskikte fasiliteite vir troues, konferensies en familie
                                                         naweke.

                                      Die fasiliteite bestaan uit die volgende:
                                         Kapel wat gemaklik 100 persone kan huisves.
                                     Saal wat tot en met 120 persone kan akkommodeer vir                           NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
                                            trou onthale, konferensies en funksies.
                                     Kroegfasiliteite (met drank lisensie) buite op die groot
                                            stoep wat op die krans en rivier uitkyk.
                                      Ten volle toegeruste kombuis met instap koelkamer.
                                           Chalets en kamers wat tot 24 persone kan
                                       akkommodeer. Elke kamer is toegerus met 'n mini
                                        kombuis met yskassie, koffie en tee geriewe en
                                                       mikrogolf oond.
                                          Daar is ook ten volle toegeruste waskamer,
                                                  stoorkamer en kantoor.
                                              Die tentekamp bestaan uit 8 tente
                                            wat elk toegerus is met 4 beddens.
                                           Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en
                                             ablusie geriewe vir die tentekamp.
                                   Daar is 'n 2 slaapkamer woning met "Granny Flat" met
                                             personeel kamers en motorafdak.

                                DIe plaas beskik ook oor skadunet tonnels waar daar vroeër
                                    intensief met komkommers geboer is. Daar is ook 2
                                   woonhuise met 3 slaapkamers en 2 badkamers elk en
                                     verskeie store wat die boerdery gedeelte bedien.

                                Daar is 4 boorgate waarvan slegs een toegerus is en die een
                                                 lewer 7500 liter per uur..

                                    Daar is geen serwitute of saaklike regte op die grond
                                                     geregistreer nie.
                                 w w w . m p l e w e n d e h a w e . c o . z a


                                                                                                            79
   78   79   80   81   82   83   84   85   86   87   88