Page 9 - Agrisales Magazine - July 2022
P. 9

July 2022 Volume 206































                ’N ANTWOORD OP HOË GIFPRYSE




               Bednar se hoëspoed-stoppelbewerkers bied ’n beproefde, volhoubare meganiese alternatief vir
               chemiese onkruidbeheer ná oestyd. Die Swifterdisc en Atlas se skottels is ontwerp en gerangskik
               om korte mette te maak van onkruid en digte reste, terwyl rollers die grond konsolideer en ’n ferm
               saadbed agterlaat. Sowat 70% van die gesnyde materiaal word in die grond ingewerk, en die res bly lê
               as deklaag. Die gewig en balans van die implement sorg vir ’n konstante werkdiepte en snyaksie, ook
               wanneer skuins oor lande gewerk word.                                                               NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING


                            SWIFTERDISC                                             ATLAS




















                   Werkwydte:    3–18,4 m                             Werkwydte:    5–12,4 m

                   Skottels:     560 x 5 mm                           Skottels:     620 x 6 mm, X-Precise
                   Werkdiepte:   tot 12 cm                            Werkdiepte:   tot 16 cm






               Vir meer inligting of ’n demonstrasie,                                        Bednar word versprei deur
               kontak jou Bednar-handelaar of BHBW:
               Theo Pieterse 061 609 5555 | tpieterse@bhbw.co.za
               Gerhard Fourie 082 890 6928 | gfourie@bhbw.co.za
                                                                                                              5
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14