Page 12 - Agrisales Magazine - January 2020
P. 12

January 2020 Volume 176

     E EN GEBRUIKTE TOERUSTING
          Ons bedank graag al ons handelaars
            en kliënte vir hulle ondersteuning
                 in 2019 en wens almal ‘n
                  Voorspoedige 2020 toe.






     NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING





            Vence Tudo - Mielietafels     Buffalo 28 Dis       Stautmann Misstooier           5 Ton Tipwa
            nttrac Trading is ‘n bekende naam   “die skaar die grond tref”.  Vir die bosboubedryf bied hulle produkte   maatskappy Kuipers Groep gedoen om
            onder die boere, wat reeds vanaf                 van Niubo uit Italië wat enige bos   eenvormigheid en netheid te verseker.
          I1993 bestaan. Inttrac het in die begin   Hulle spesialiseer in gebruikte John   kan uitroei en aan ‘n gewone trekker   “Ons het ‘n nuwe vertoonruimte gebou
          net gespesialiseer in gebruikte John   Deere-onderdele wat met uiterste netheid   gehak en aangedryf kan word. Daar   om die toerusting vir die boere uit te stal.
          Deere onderdele.         in hulle store verpak is. Kliënte word   is ook Niubo-toerusting vir wingerd-
          Vanaf 2003 is Mielietafels, geen   uitgenooi en aangemoedig om Inttrac   en-sitrusboere. Die masjiene kerf die   Daar is weggedoen met die hope
          bewerking planters, voermengers en ook   te besoek asook om deur die rakke en   plantmateriaal fyn en strooi dit in een   onderdele wat ‘n mens van ‘n
          mis-en kalkstrooiers, trekker voorhysers,   toerusting te stap. Netheid is van uiterste   beweging terug na die bome se stamme   trekkerskrootwerf sal verwag en alle
          en vele meer ingevoer. Inttrac het   belang en alles is netjies georden.  toe om te dien as kompos.   voorraad word nou in die voorraadstoor
          aangepas by tyd en tegnologie en                                             op rakke gepak.  As gevolg van spasie
          probeer voorsien in die Suid Afrikaanse   Benewens John Deere-onderdele bied   Inttrac Trading hou ook Niubo-werktuie   en wye reeks onderdele is besluit om te
          landbouers se behoefte wat Landbou   hulle ook ‘n reeks werktuie wat enige   aan wat boordkerwers, vurkhysers,   spesialiseer net in gebruikte John Deere
          toerusting betref.       boer se werk makliker sal maak. Hulle   kunsmisstrooiers en snyers insluit.   onderdele.
                                   is invoerders van Strautmann wat   “Die vervaardigers kom besoek ons
          Inttrac Trading is alombekend as “die   spesialiseer in voermengers, mis en   gereeld en gebruik ons voorstelle om die
          plek met die trekker op die paal.” Maar   kalkstrooiers. Selfontwerpte en geboude   werktuie aan te pas vir Suid-Afrikaanse
          hulle is nie net bekend vir ‘n uitstaande   baallaaiwanes maak baallaai ‘n plesier.  omstandighede,”. Inttrac en sy mense
          kenteken langs die R59-deurpad nie.   Daar word ook Vence Tudo-geen   glo dat enige werktuig doeltreffend moet
          Hulle is ook bekend vir hulle diens en   bewerking planters en fynsaadplanters,   werk. Die ontwerp moet ook eenvoudig
          landbouoplossings aan boere.   mielietafels en saadsiwwe vanuit   wees sodat die herstel en versiening
                                   Brasilië ingevoer. Fantini Sonneblom   daarvan nie ‘n arm en ‘n been hoef te
          Frans Jacobs, bestuurder van Inttrac   stropertafels vanuit Italie is ook   kos nie en deur die boer self gedoen kan
          Trading wil graag hê die boer moet hulle   beskikbaar in verskillende rywydtes,   word.
          self ook kontak indien hy iets benodig   inneem meganisme of die tradisionele
          om te verseker van die persoonlike diens,   enige rywydte modelle. Daar is ook   In Augustus 2018 het Inttrac Trading met
          asook naverkoop diens. Hoewel Inttrac   trekker voorhysers vir alle fabricate wat   reuse skoonmaak-en-opknappingswerk
          Trading handelaars regoor Suid Afrika   2 in 1 bewerkings kan doen en brandstof   begin. Alles is klinies netjies. Al hierde   VenceTudo
          het, wil hulle graag betrokke wees waar   bespaar.  opknappingswerk is met die houer   Pampeana 24000



     NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE





             Fantini Sonneblom Tafel  Vence Tudo Fynsaad planter










                Niubo- T-max            Goeppel Voorhyser    Niubo Panther op voorhyser    Sauter Voorhyser
         Inttrac Trading (Pty Ltd) Kantoor: 016 365 5799
         Heelwerktuie - Adam van Aswegen: 078 457 0952
         E- pos: sales@inttrac.co.za
         Frans Jacobs: 082 921 2520
         E- pos: info@inttrac.co.za
         Web: www.inttrac.co.za       Kontak ons vir jou naaste handelaar regoor die land.

         8
   7   8   9   10   11   12   13   14   15   16   17