Page 16 - Agrisales Online Magazine - February 2024
P. 16
February 2024 Volume 225
NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
Jacto Uniport NPK 5030
KUNSMISSTROOIER
HELP BOER SPAAR
WERKLIKE PRESISIE!
Die tegnologiese innovasies van Jacto-masjiene het ideale
kenmerke om bemestingsbedrywighede op jou lande te
maksimaliseer. Die Uniport 5030 NPK is baie gewild met
grensbeheer tot outomatiese 12-seksie beheer.
Die kleiner draairadius deur krapmaneuvers verminder
oesduike met 40%. Dit het ‘n kunsmiskapasiteit van 5t en
‘n toedieningsbereik van tot 50m. Hierdie unieke masjien
is voorberei om hoëvlak resultate te lewer.
Kontak gerus vir Egbert
Fourie by +27 82 083 3289 jacto.com
Of besoek jou naaste
handelaar vir navrae.
12