Page 95 - Agrisales Magazine - February 2021
P. 95

February 2021 Volume 189
















                  Jou graanhandelsvennoot




                  Rand Agri spesialiseer sedert 2002 in graanhandeldienste regdeur
                  die handelsketting, van die boer tot en met die verbruiker.


                  Deur toegewyde kliëntediens, ‘n passie vir die bedryf en

                  noukeurige graanbestuur bevorder ons voedselsekerheid en smee
                  ons hegte handelsbande met produsente en verbruikers.


                  Rand Agri bied die volgende dienste:
                  - Bemarking en risikobestuur van graangewasse
                  - Die aankoop, verkoop en berging van grane en oliesade
                  - Bestuur van in- en uitvoerdienste en oorgrenskontrakte                                         FARM SERVICES / PLAAS DIENSTE



                  Ons handel met sojabone, sonneblom, koring, sorghum, GMO
                  asook nie-GMO wit en geelmielies.


                  Saam maak ons ‘n verskil!



                  Kontak gerus vandag een van ons bekwame handelaars.
                  +27 (0)13 243 1166

                  info@randagri.co.za
                  www.randagri.co.za
























                                                                                                            91
   90   91   92   93   94   95   96   97   98   99   100