Page 95 - Agrisales Magazine - December 2020
P. 95
December 2020 Volume 187
BREDASDORP
BREDASDORP
PUIK VEE- EN SAAIPLAAS – 861,5 HA
SANS SOUCI
VEILING : WOENSDAG, 17 FEBRUARIE 2021 OM 11:00
Plek : Op die plaas.
Besigtig : Slegs per afspraak.
Pragtige vee- en saaiplaas, geleë ongeveer 25 km suid van Swellendam
in die Wes-Kaap. AUCTIONS / VEILINGS
Ongeveer 525 ha bewerkbaar, res is veldweiding.
Verdeel in 18 kampe met goeie heinings.
Water: Theewaterskloof skemawater vir veesuipings en vir huishoudelike
gebruik, een boorgat, verskeie gronddamme.
Geboue: Netjiese, ruim 4-slaapkamerwoning met alle ander geriewe,
2 selfsorg woonstelle, groot staalstoor, skeerstoor, 4 werkershuise,
netjiese kraal vir hantering van skape en beeste.
Produktiewe eenheid in ‘n mooi omgewing met ‘n gematigde klimaat.
Goeie kombinasie van vee en saai. Baie veilig.
STRENG COVID-19 REGULASIES SAL GELD.
BIEËRS KAN DIE FISIESE VEILING BYWOON OF KAN
AANLYN BIE.
NAVRAE:
Willie van Rensburg - 083 261 7641
willie.vanrensburg@homeandhectare.com
Albie Loubser - 082 573 9902
albie.loubser@homeandhectare.com
VOORWAARDES: *Elektroniese betaling. *FICA-dokumente word vereis vir die registrasieproses. Alle
goedere sal met ‘n reserweprys verkoop word. Die regulasies van die Verbruikerswet, Wet 68 van 2008,
is beskikbaar op http://www.gov.za/documents/consumerprotection-act-regulations
91