Page 5 - Agrisales Magazine - August 2022
P. 5
August 2022 Volume 207
NEW HOLLAND BOORD-TREKKERREEKS
TREKKERS WAT
JY KAN VERTROU:
GRENSLOOS.
Boord, wingerd, berg, lae NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING
vryhoogte, steil hellings, smal
rye en swaar implemente. Dit
maak nie saak waar jy werk
nie: bestuur ’n New Holland
en laat dit gebeur.
Wat ookal die terrein, die taak en die uitdaging wat jy elke
dag moet trotseer, daar is altyd ‘n New Holland-spesialiteitstrekker
wat jou werk en jou begroting pas. Met 14 modelle van 37 – 78 3 jaar / 3000 uur
kW-krag, die vermoë om tot 3000 kg op te lig en ‘n verskeidenheid waarborg nou
eksklusiewe, produktiwiteit-georiënteerde funksies, sal jy ontdek dat die ingesluit.
spesialistrekker wat jy benodig reeds beskikbaar is: Dis ‘n New Holland.
Kontak jou New Holland-handelaar vandag of skakel:
Eduan Booyens (071 871 8163) – Noordwes, Vrystaat, Gauteng, Limpopo,
Mpumalanga en KwaZulu-Natal
Quintus Smit (082 524 7397) – Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap
Volg
ons op www.newholland.com/za
Tindrum 22/154
1