Page 8 - Agrisales Magazine - August 2020
P. 8

August 2020 Volume 183

     E EN GEBRUIKTE TOERUSTING














     NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE EN GEBRUIKTE TOERUSTING






                   Kyk hoe




              ploeg ons terug







              Dit neem soms tyd om ‘n kat behoorlik uit die             Registreer en wen
              boom te kyk, maar ‘n produsent wat sy kyk klaar
              gekyk het, sal jou gou sy mening kan gee oor iets         •  Vier NWK Retail-koopbewyse van R3 000 elk
              se betroubaarheid.                                          (nuwe registrasies goedgekeur voor 31 Julie 2020,
                                                                          31 Oktober 2020, 31 Januarie 2021 of 30 April 2021)
              Toe die NWK-lojaliteitsprogram in 2017 ingestel is, was dit
              te wagte dat ons klante dit eers sou wou deurkyk. Sedertdien is   •  R10 000 NWK Retail-koopbewys @
              meer as 1 200 registrasies goedgekeur met ‘n totaal van oor die   30 April 2021 (lojaliteitsklante én
              1 900 rekeninge daaraan gekoppel. Nie minder nie as R25 miljoen   nuwe registrasies)
              se uitkeerwaarde is ook die afgelope drie jaar goedgekeur
              vir die punte- en bonuswaarde deur lojaliteitsprogram-  •  R25 000 LekkeSlaap-geskenkbewys
              klante verdien.                                       (top-punteverdiener)
              Hoekom langer wag? Voeg jou registrasie by ‘n   Volledige bepalings en voorwaardes vir
              groeiende groep klante wat doen wat hulle die   die kompetisies: https://www.nwk.co.za/
              beste doen – om te boer – terwyl NWK dankie     kompetisies/?lang=ZA
     NEW AND USED EQUIPMENT / NUWE
              sê vir jou lojale ondersteuning en in jou
              boerdery-onderneming terugploeg.
                                                                                               Verhoog
                                                                                              jou aandele
                                                                                                in NWK

                                                                               Doen sake
                                                                               en verdien
                                                                                 punte
                                                               Registreer
                                                                vandag



                                                                                   www.nwklojaliteit.co.za
                            018 633 1000
                                                                                       lojaliteit@nwk.co.za
                                                                                                              Infoworks 8758B








         4
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13